Wow, geluk met die 15de verjaarsdag van FSPHub, asook al die ontwikkeling wat plaasgevind het tot op hede. Ons is sowaar al 14 jaar deel van FSPHub, eers as Rassie & Liesbet Smit Konsultante en toe as Unico. Dit was die beste besluit wat ons kon geneem het. Marzanne het juis vandag weer gesê dat die stelsel die beste is om ‘n besigheid mee te bestuur.

Tien uit tien vir julle!

Next-Generation Practice Management Solution